Contact Us

Kontak ons gerus oor navrae oor ons produk reeks of kom besoek ons winkel in Brandwag Sentrum.

Landlyn:  051 444 3590 of
051 444 3591
Faks: 051 444 3589 
E-Pos:

willem@skietwinkel.com
marcel@skietwinkel.com

Adres: Winkel 32
Brandwag Sentrum 
Bloemfontein
South Africa
Posadres:
Posbus 12321
Brandhof
Bloemfontein
9324

Aanwysings:

Die Skietwinkel is gelee in Brandwagsentrum. 
  1. Neem die Nelson Mandela afrit vanaf die NI hoofweg en ry oos in die rigting van die stad.
  2. Ry verby die Vrystaatse Universiteit aan jou regterkant, Grey College se sportgronde regs en dan verskeie gastehuise aan jou linkerkant.
  3. By die eerste verkeerslig draai u links en 50 meter weer links in Stapelbergstraat, 100m en u sal Die Skietwinkel aan die buitekant van Die Brandwagsentrum sien.